Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
JARELANGE HEL VIR NIKS • MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
'N DUIWEL IN DIE DONKER • ELIZABETH MOSELAKGOMO HET GAAN DRAF, TOE WORD SY VERMOOR – NES AGT ANDER VROUE. IS DIE MOORDE VERBIND, EN WIE IS VERANTWOORDELIK?
NÁ DIE ONDENKBARE • EEN OPROEP HET SY LEWE VERANDER. JARE LATER PRAAT DS. GERHARD PIETERSEN OOR DIE MOORD OP SY SKOONOUERS, SY GELOOFKRISIS EN SY NUWE BOEK
DIE DROOGTEGRAAD • Op 80 het die skaapboer Charl van der Merwe 'n meestersgraad verwerf – vir 'n studie oor hoe sy mede-boere die droogte oorleef het
KONING VAN SY hoendermishoop • DIÉ JEUGBOER VAN DIE JAAR DROOG HOENDERMIS UIT EN VERKOOP DIT AS BEMESTING VIR GRASPERKE. MAAR AGTER SY ONGEWONE ONDERNEMING LÊ 'N GROTER DROOM: OM EENDAG SY EIE BOERDERY TE HÊ
EK GLO STEEDS IN DIE LIEFDE • AGTER NÁDINE SE BEKENDE STEM IS 'N VROU WAT NÁ 30 JAAR IN DIE VERMAAKBEDRYF EN BAIE DRAAIE OP HAAR PAD STEEDS IN DIE LIEFDE EN GROOT DROME GLO
NOG 'N BOEK, NÓG DRAMA • 'N NUWE BOEK DEUR PRINSES DIANA SE BROER BEVAT SKERP BEWERINGS OOR KONING CHARLES. DIE PALEIS HET TERUGGEKAP – EN OU WONDE IS WEER OOPGEKRAP
Toor met DADELS • Dadels is stroopsoet en PROPVOL NUTRIËNTE – met hierdie wondervruggie berei ons van SMULLEKKER MAALTYE tot snoepkos en lekkerny-gebak
WAT KENNERS ONS OOR 'N GOEIE LEWE LEER • Hoe kan ons begrip van ons sterflikheid die manier waarop ons leef, beïnvloed? Dokters in palliatiewe sorg en mense wat sterwensbegeleiding doen, deel die lesse wat hulle geleer het
RAAD • ONS IS SINTUIGLIKE WESENS, EN OM DIT TE VIER IS DEEL VAN 'N RYK LEWE
Goeie waardes vir kleintjies
Kom ons leer ken Die skrywer • Blaai om vir die eerste deel van 'n uittreksel uit ZIRK VAN DEN BERG se My skaduwee loop los wat ons vandesmaand publiseer
My skaduwee loop los • Lees deel een van ’n uittreksel uit hierdie meesleurende verhaal oor die soeke na wat ’n waardevolle lewe werklik is
kyk & luister • REEKS 10 dinge wat jy moet weet oor seisoen 2 van The Gentlemen
Wanneer sý die storie dra • Van die hofsaal tot die slagveld – ons kyk na reekse met vroue wat sterk, slim en allesbehalwe perfek is
'n Musiekfees wat jy nie wil misloop nie • Prime Circle is van links Gavin Edwards, Neil Breytenbach, Marco Gomes, Dirk Bisschoff en Dale Schnettler.
TV-gids
KI kry werk op die maan
ELDERS IN DIE WÊRELD
Dino-poef vertel dalk hoe voëls oorleef het
FOTO VAN DIE WEEK • Die Olimpiese fakkel word by die Panathinaiko-stadion in Griekeland aangesteek deur Katerina Misichroni, 'n aktrise wat die rol van 'n hoë priester vertolk. Die vlam gaan nou na Dakar in Senegal vir die Olimpiese Jeugspele, wat op 31 Oktober begin.
wayne chang • SA SE EIE STER KOOK OP TIKTOK SE WÊRELDLYS
Hoe hanteer ek stres? • Ons kyk na tegnieke wat jou sal help
VROLIKE STRESBAL • Selfdoen-stresballe is heerlik sag en drukbaar – en sóóó bevredigend om te knyp! Boonop kan jy dit supermaklik self maak
WAT MIDAS SE MINNARES SOU VERKLAP • MARKUS JOOSTE WAS STEINHOFF SE KORPORATIEWE ROCKSTER – DIE MAN MET DIE GOUE HAND. JAMES-BRENT STYAN SE NUWE BOEK ONTHUL DIE WAARSKUWINGSTEKENS VOOR DIE GROEP SE...