Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE WÊRELD SE VEELTALIGSTE MENS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
ALANA CARSTENS OOR HAAR MAN, WARREN
FLITSVRAE: NATASHA VAN DER MERWE • Aktrise
’N GRAF IN DIE GRAS • Hy is vermoor op die plek waar hy vier dekades lank getreur het oor die dood van sy seun
YS IN DIE ARE • Amerika se berugte ICE-agentskap boer die afgelope tyd in die nuus – en een van die stede waar hulle toeslaan, het ’n slagveld geword
OM SELF TE KAN KIES • Die vermaakster Ian von Memerty beywer hom vir wat hy ‘selfverlossing’ noem – die idee dat mense kan kies wanneer en hoe hulle wil doodgaan vóór hulle ly
MY GROOT NUWE LIEFDE • Hy’s klaar met verhoudings, drank en sigarette – en sy nuwe liefde is net die regte een vir die langpad
DIE ONDENKBARE OPERASIE • Op sewe maande het baba Caleb bitter min breinfunksie. Sy enigste kans op ’n beter lewe? ’n Peperduur operasie om deel van sy brein weg te sny
DIE SEER van bek-en-klou • Die huidige uitbreking van bek-en-klouseer is nie net ’n kopseer vir veeboere nie – dit kan álmal raak, en dit stuur af op ’n ramp. Dís wat dit is, hoe dit dier en mens raak, en wat om te verwag
DEUR diep waters • Op 80 is John Flanigan die oudste mens wat die swemtog van Robbeneiland na Kleinbaai, Blouberg, voltooi het – en dit nadat hy eens nie sonder ’n suurstoftenk kon asemhaal nie
’n Happie uit DIE HEMEL! • Hierdie terte is nie net HEERLIK nie, dit lyk ook pragtig. Met ’n keuse van matcha tot sjokolade is dit PERFEK vir ’n kuier saam met vriende
BLINK & BONKIG • Jy kan dit nie miskyk nie – bonkige juweliersware is terug. Trek aandag en rond elke uitrusting daarmee af
10 MANIERE om te keer dat jou grimering SMELT • Hier’s ’n paar slim wenke en tegnieke om te verhoed dat jou grimering smerig raak wanneer die temperatuur styg
AFDRUKKE ONDER R500 • Belê in bekostigbare kunsafdrukke wat persoonlikheid aan enige ruimte gee, of dit jou kombuis, badkamer, slaapkamer of sitkamer is
VRA VIR IRMA
’N NUGTER BLIK OP ALKOHOL • Hier’s die vier lewensfases waarin die drink van alkohol skadelik is vir jou gesondheid, en inligting oor wanneer jou liggaam dit die beste kan hanteer
MY EERSTE WERK, WAT NOU? • Die geldkeuses wat jy nou maak, is bitter belangrik. Verkeerde keuses kan jou los met onnodige skuld, te min spaargeld en ’n swak kredietrekord
IS HULLE LUI OF NET ONGEMOTIVEERD?
JOU STERRE
Tikfout • Ná jare se onsekerheid en verwerping stuur Arlene eindelik die e-pos wat sy al so lank wou stuur
Feiteskrywer word nou ’n storiespinner
GRAADEENTJIES WEN GROOT IN 2026 • Neem ’n foto van jou kind se eerste skooldag en staan ’n kans om jou deel van R28 000 se SPAR-koopbewyse te wen!
Welkom terug! • ALMAL SE GUNSTELING-HOTELBESTUURDER IS TE SIEN IN ’N SPLINTERNUWE SEISOEN
BEELDSPRAAK
Die toekoms is hier • Ons kyk na reekse en flieks wat plaasvind in tye en op plekke wat nog nie bestaan nie
Nuwe jaar, nuwe albums • Bruno Mars en die K-pop-boyband BTS is terug met splinternuwe musiek en albums, asook wêreldtoere wat enige aanhanger se hart vinniger sal laat klop!
*TV gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS...