Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Jun 18 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES LINDA RONSTADT

HUISGENOOT ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

CORLIZEBUYS OORHAARMAN, HANNES

FLITSVRAE: ARMAND AUCAMPVAN NOORDWYK • Akteur

GROOT PLANNE VIR SY YSTERBEEN • Die vyfjarige Ernst het nog baie vrae ná die ongeluk, maar hy weet klaar een ding: Hy wil weer bal skop

DIE EER VAN ’N LAASTE ASEM • Die moord op haar twee jong seuns het haar lewe verwoes – maar haar werk as versorger vir siekes en sterwendes het haar gehelp om weer vrede te kry

Mooi soos ek is • Toe die tienjarige meisie se hare begin uitval, het sy eers pruike gedra, maar nou los sy die pruike ál meer in die kas en wil sy ander wys daar’s niks fout met anders wees nie

TOE KOM DIE WOORDE • Ná ’n moeilike jaar waarin sy ’n egskeiding moes verwerk, deel die sangeres en aktrise Christia Visser haar rouste emosies in haar eerste digitale digbundel

LJ se hoogste HEKKIE • Die voormalige hekkiesatleet LJ van Zyl – nou dr. Van Zyl – geniet sy nuwe rol as mentor by Tuks en sien uit daarna om sy langasemvrou, Irvette, te ondersteun sou sy vir haar vyfde Olimpiese Spele kwalifiseer

OUPA FERDI SE DROOMWÊRELD • Sy kleindogters gaan Toy Story 5 kyk sonder om te weet oupa Ferdi het help bou aan al daardie animasiedroomwêrelde

DIE DOOD LÊ IN DIE POS • Kenneth Law hetgif aan kwesbare mense verkoop en gedetailleerde aanwysings gegee oor hoe om dit te gebruik – en dit dan wêreldwyd by hulle laat aflewer

My kiepie-kroos • Wie’t nou ooit kon dink dat hoenders sulke oulike – en skoon – troeteldiere kan wees

100 JAAR, GEEN GELYKKE • Meer jaar 60 ná haar dood was dit Marilyn Monroe net waar jy kyk toe aanhangers haar nalatenskap gedenk het

Appel-SEISOEN • Die boorde pronk TANS MET APPELS, en vandeesweek kook ons heerlik en heilsaam – soet én sout – MET APPELS

PERFEK VIR HOM • Vadersdag is dalk om die draai, maar dié uitrustings is vir elke soort man – en dalk ook die perfekte geskenk

WANNEER LIEFDE SOOS WERK VOEL • Voel jy soms of jy eerder jou man se bestuurder as sy vrou is? Hier’s raad

PSOS KRY ’N NUWE NAAM

TEL JOU WOORDE

OOR EN OOR EN OOR

JOU STERRE

Dienodigeingryping • Dis nie aldag dat iemand by jou tuinhekkie die koers van jou lewe verander nie

My onthou en jou onthou en hulle s’n

BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Koop boeke teen spesiale pryse deur Huisgenoot. Kies tussen ons pakkette en ons boeke van die maand, en ons lewer dit by jou af

Nuutomte stroom

BEELDSPRAAK

Nuwe dramareeks fokus op die pa’s • Dit vertel stories van uiteenlopende gesinne, elk in hulle eie krisis vasgevang

VYF TREFFENDE FLIEKS OOR PA’S

IN DIE FLIEKTEATER

Ek vind myself in woorde wat asemhaal

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

WILL LINLEY

RAAISELS

Beveg muskiete met … muskiete

ELDERS IN DIE WÊRELD

HEI, DIS DIE STRAY KIDS

Swartbaard en vriende se skatte wag

SEESTRAAT

☛ 13 JUNIE 1881 – DIE ‘USS JEANNETTE’ SINK

VYF VINNIGE VRAE

Superheld, speelgoed enskurke • Dis amper die...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans