Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
Welkom
FLENTERNUUS EN KNIPSELS
BRIEWE
Vra die span
TOP STORIES
’N TUIN VAN grasie en oorvloed • ‘n Eens verwaarloosde tuin, maar met ’n goeie grondslag, het oor die afgelope 14 jaar geblom tot ’n welige toevlugsoord van wit blomme, kleurryke rose en elegante tuinkamers. Ginny Marx het die ruimte sorgvuldig omskep in ’n plek van skoonheid, oorvloed en stille vreugde.
In die skadu van REUSE • Bome is die reuse van die tuin. Hulle anker die ruimte met hul teenwoordigheid en lok terselfdertyd en bied en ʼn gevoel van kalmte wat niks anders heeltemal kan ewenaar nie.
GCA-Kompetisie Wenners 2026
Eckards
Plantland
WAT OM TE PLANT
Van aarde aan hemel… • Gee ons elke dag ’n reënboog!
Rhaphiolepis delacourii ‘Kruschenia’
Dahliajuwele • Dahlias is geometriese juwele, met blomme wat wissel van kompakte pompons tot reusagtige blomme en in ’n verskeidenheid warm skakerings. Met ou gunstelinge en nuwe hibriede is daar iets vir almal.
GEREED Somer • Oktober is die perfekte tyd om eenjariges te plant wat jou deur die somer helder, langdurige kleur sal gee.
Kies lamiums vir skadukolle • Diep skadu, wat boonop droog is, is vir baie tuiniers ’n kopseer. Wat kan ’n mens daar plant?
VOLHOUBARE VOEDSELSTELSELS • Hoëdigtheid-boorde, hoëimpak-resultate
Skitterende agapanthus • Hulle groei moeiteloos, en wanneer hulle in die somer in volle blom is, kan min ander meerjariges hul prag en grasie ewenaar.
Huisplantneigings nou … en vorentoe • Om ’n atmosfeer met huisplante te skep, verander van jaar tot jaar. Ons kan baie leer uit die nuwe neigings vir nou en volgende jaar, en sommer self ’n paar probeer.
Teke in en wen! • Hierdie maand staan jy ’n kans om een van twee Dual 2-in-1 Portable Hose Boxes van GARDENA te wen.
IN DIE KOSTUIN
DIE TUINBOER • Jy het nie ’n landery nodig om jou eie graan te kweek nie
Melissa ‘Limoncello’ • Hierdie pragtige meerjarige kruieplant is nou beskikbaar met ʼn dramatiese, sterk suurlemoengeur. Die kwekers het dit ‘Limoncello’ genoem, na die Italiaanse drankie met sy intense suurlemoensmaak.
Wat is nuut in superkosse • Elke jaar word nog ʼn plant as ʼn superkos gekroon. Hierdie is ʼn paar wat vanjaar in omloop is.
Vinnige wenke en kitsoplossings • Nuwe en prettige maniere om die diversiteit van jou kostuin te vergroot, begin hier.
Eureka! • ʼn Goeie suurlemoenboom is ʼn moet in enige tuin, en Citrus limon ‘Eureka’ voldoen aan die meeste vereistes wanneer dit by ʼn goeie variëteit kom.
DINGE OM TE DOEN
TYD om te KNIP • Somersnoei word gedoen om digte nuwe groei by sekere plante aan te moedig, om plante wat in laatwinter en vroeë lente klaar geblom het ’n hupstoot te gee vir volgende seisoene, en as deel van algemene plantonderhoud.
Eenjariges om te saai • Oktober is die tyd om somer-eenjariges te begin saai. Daar is baie om van te kies, so moenie jouself beperk nie.
IN DIE KWEKERY
’N PENNY gum-troue
Pragtige Penstemon
PLAAGPATROLLIE
Hangplante vir hangmandjies • Kikker jou hangmandjies met hangplante op. Hangplante is ’n pragtige manier om enige pot, planthouer of hangmandjie sagter te laat lyk en interessanter te maak, maar hulle is veral nuttig vir hangmandjies wat bo ooghoogte vertoon word. Daar is baie hangplante om van...